Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Winnie Madikizela-Mandela is 'n burgerregte-aktivis en Suid-Afrikaanse politikus wat gewerk het met die African National Congress se Vroue-Liga en die Nasionale Uitvoerende Komitee van die African National Congress (ANC).
Sy was ook getroud met Nelson Mandela vir agt-en-dertig jaar, waarvan hy opgesluit was vir sewe-en-twintig jaar daarvan.
Hulle was steeds tegnies getroud toe hy verkies is as president van Suid-Afrika in 1994, hoewel hulle reeds twee jaar tevore uitmekaar is.
Hul egskeiding is afgehandel in 1996.
Madikizela-Mandela is 'n omstrede aktivis wie se aanhangers getrou bly en hulle noem haar die "Mother of the Nation" (Moeder van die Nasie). Ander het haar egter uitgeskel sedert die Suid-Afrikaanse Waarheids- en Versoeningskommissie in hul verslag gesê het dat sy 'n persoonlike gespeel het in die ontvoering, aanranding, marteling en moord van baie mans, vrouens en kinders.
Die kommissie het ook gesê dat dit bepaal het dat sy indirek verantwoordelik was vir talle ander.
Sy is egter later vrygespreek op al die aanklagte, behalwe vir die ontvoeringsaanklagte en is gevonnis tot ses jaar tronkstraf.
Daardie vonnis is later verminder tot 'n boete.
Sy haarself is ook geteister en onderwerp aan vervolging, marteling, huisarres en bewaking as gevolg van haar politieke ondernemings.
Sy het ook meer as 'n jaar deurgebring in eensame opsluiting en is verban en opgesluit in die klein dorpie Brandfort.
Sy is toegelaat om haar man soms te sien terwyl hy gevange gehou was op Robbeneiland.
Dit was in die tyd van haar eensame opsluiting by Pretoria Sentraal Gevangenis dat sy in die kollig gekom het in 1969.
Sy het aktief veldtogte begin voer vir gelykheid en soos vermeld deur die African National Congress as 'n simbool van die stryd teen apartheid.

Comments

Hide