Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

The Good Doctor is 'n roman wat geskryf is deur Damon Galgut.
Die storie fokus op 'n egoïstiese dokter genaamd Frank Eloff.
Hy werk in 'n ondergeskikte posisie by 'n plattelandse hospitaal, geknak deur 'n gebrek aan geld en apatiese pasiënte en personeellede.
Die hospitaal is geleë in wat voorheen 'n tuisland was van die Bantoe-mense.
Onder Suid-Afrika se apartheidsbewind was die streek 'n stamreservaat en het 'n tipe van nasie-staat status gehad met sy eie vlag en wetgewers, maar na die val van apartheid het die gebied deel geword van Suid-Afrika en nie langer sy eie outonomie gehad nie.
Eloff is hoogs pessimisties en op sy gemak met sy siening, in elk geval totdat Laurence Waters, 'n jeugdige medikus, opdaag.
Die twee deel 'n kamer en Waters het doelbewus 'n gewigtige onderneming gekies in 'n poging om by te dra tot die lot van die nuwe post-apartheid Suid-Afrika.
Die twee word eksperimentele vriende en is die teenstelling van mekaar, want Eloff se sinisisme en Waters se optimisme word naas mekaar gestel.
Waters word paslik genoem, want hy simboliseer die reiniging van die mure wat die ander dokters opgesit het om die waarheid weg te hou.
Ander karakters in die boek sluit in Dr.
Ngema, sy baas, wat voortdurend die mantras herhaal wat uiteengesit is deur die post-apartheidsregering.
Sy herhaal die frase "nuwigheid en verandering." Daar is ook twee dokters van Kuba wat verwar word deur die self-misleidings wat heers onder Suid-Afrikaners van die vroeë post-apartheid era.

Comments

Hide