Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Mating Birds is 'n roman geskryf deur Lewis Nkosi.
Alhoewel hy sy literêre loopbaan begin het gedurende die 1960's, het hy nie enige fiksie geskryf tot dekades later nie.
Mating Birds was sy eerste roman en dit is gepubliseer in 1983.
Dit het aan hom die Macmillan Silver Pen Prys besorg in 1986.
Die storie word vertel deur Ndi Sibiya, wat opgesluit is in die dodesel.
Dit begin terwyl hy nog 'n jong seun is.
Werkloos, swerf hy om die stad van Durban en beland uiteindelik op die strand, wat afgesonder is, aan die opponerende kant van die heining van die blanke deel van die strand.
Hy sien 'n wit meisie aan die ander kant van die heining en al praat hulle nooit nie, vind 'n soort speelse flirtasie plaas tussen hulle met verskeie ontmoetings aan teenoorgestelde kante van die heining.
As die twee ooit gevang word met hulle flirtasies, sou dit beteken dat hulle albei gearresteer sou word.
Na verskeie romantiese sessies tussen hulle, waartydens die meisie hom partymaal toegelaat het om haar kaal te sien, is hy sleepvoet agter haar aan toe sy na haar huis toe gaan.
Met aankoms daar het hulle omgang gehad, maar haar bure betrap hulle op heterdaad.
Selfs al was sy gewillig om seks met hom te hê, het sy hom beskuldig dat hy haar verkrag het.
Die meisie ontken sy bewerings dat hulle mekaar geken het en het hom weer beskuldig van verkragting.
Die wit regters het hom toerekeningsvatbaar bevind en die doodstraf opgelê.
Mating Birds het 'n twispunt veroorsaak en die gespanne aandag ontvang van kritici nadat dit vrygestel is.
Die New York Times het die roman een van 1986 se beste honderd boeke genoem.

Comments

Hide