Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

In this video, you'll learn 20 of the most common words and phrases in Afrikaans.
Hi everybody, my name is Ingrid.
Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series!
This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans.
Ok! Let's get started! First is…
1.
(NORMAL SPEED)
versagter
(NORMAL SPEED)
"conditioner"
(NORMAL SPEED)
versagter
(SLOW)
versagter
(NORMAL SPEED)
"conditioner"
(NORMAL SPEED)
'n Goeie versagter sal die koeke uit jou hare uithaal.
(NORMAL SPEED)
"A good conditioner will take the tangles out of your hair."
(SLOW)
'n Goeie versagter sal die koeke uit jou hare uithaal.
2.
(NORMAL SPEED)
deodorant
(NORMAL SPEED)
"deodorant"
(NORMAL SPEED)
deodorant
(SLOW)
deodorant
(NORMAL SPEED)
"deodorant"
(NORMAL SPEED)
Hy het 'n nuwe deodorant gekoop.
(NORMAL SPEED)
"He bought a new deodorant."
(SLOW)
Hy het 'n nuwe deodorant gekoop.
3.
(NORMAL SPEED)
vloeibare seep
(NORMAL SPEED)
"liquid soap"
(NORMAL SPEED)
vloeibare seep
(SLOW)
vloeibare seep
(NORMAL SPEED)
"liquid soap"
(NORMAL SPEED)
Die vloeibare seep is langs die kraan.
(NORMAL SPEED)
"The liquid soap is next to the faucet."
(SLOW)
Die vloeibare seep is langs die kraan.
4.
(NORMAL SPEED)
eend
(NORMAL SPEED)
"duck"
(NORMAL SPEED)
eend
(SLOW)
eend
(NORMAL SPEED)
"duck"
(NORMAL SPEED)
Eende in die noorde vlieg suid vir die winter.
(NORMAL SPEED)
"Ducks in the north fly south for winter."
(SLOW)
Eende in die noorde vlieg suid vir die winter.
5.
(NORMAL SPEED)
kraai
(NORMAL SPEED)
"crow"
(NORMAL SPEED)
kraai
(SLOW)
kraai
(NORMAL SPEED)
"crow"
(NORMAL SPEED)
Kraaie is van die slimste voëls.
(NORMAL SPEED)
"Crows are among the smartest birds."
(SLOW)
Kraaie is van die slimste voëls.
6.
(NORMAL SPEED)
kakkerlak
(NORMAL SPEED)
"cockroach"
(NORMAL SPEED)
kakkerlak
(SLOW)
kakkerlak
(NORMAL SPEED)
"cockroach"
(NORMAL SPEED)
'n Kakkerlak het ses bene, vlerke en antennas.
(NORMAL SPEED)
"A cockroach has six legs, wings and antennae."
(SLOW)
'n Kakkerlak het ses bene, vlerke en antennas.
7.
(NORMAL SPEED)
muskiet
(NORMAL SPEED)
"mosquito"
(NORMAL SPEED)
muskiet
(SLOW)
muskiet
(NORMAL SPEED)
"mosquito"
(NORMAL SPEED)
Die muskiete was 'n reuse ergernis in die agterplaas, maar dit het nie gelyk asof iets wou help om hulle onder beheer te hou nie.
(NORMAL SPEED)
"The mosquitoes were a huge nuisance in the backyard, but nothing seemed to help keep them under control."
(SLOW)
Die muskiete was 'n reuse ergernis in die agterplaas, maar dit het nie gelyk asof iets wou help om hulle onder beheer te hou nie.
8.
(NORMAL SPEED)
konstruksie werker
(NORMAL SPEED)
"construction worker"
(NORMAL SPEED)
konstruksie werker
(SLOW)
konstruksie werker
(NORMAL SPEED)
"construction worker"
(NORMAL SPEED)
Die konstruksie werker is besig om hout te meet.
(NORMAL SPEED)
"The construction worker is measuring wood."
(SLOW)
Die konstruksie werker is besig om hout te meet.
9.
(NORMAL SPEED)
huisvrou
(NORMAL SPEED)
"homemaker"
(NORMAL SPEED)
huisvrou
(SLOW)
huisvrou
(NORMAL SPEED)
"homemaker"
(NORMAL SPEED)
Die huisvrou is die hardste werker op enige plek.
(NORMAL SPEED)
"The hardest worker anywhere is the homemaker.
"
(SLOW)
Die huisvrou is die hardste werker op enige plek.
10.
(NORMAL SPEED)
ys
(NORMAL SPEED)
"ice"
(NORMAL SPEED)
ys
(SLOW)
ys
(NORMAL SPEED)
"ice"
(NORMAL SPEED)
Baie restaurante bied Amarula op ys vir hul kliënte aan.
(NORMAL SPEED)
"Many restaurants offer Amarula on ice to their clients."
(SLOW)
Baie restaurante bied Amarula op ys vir hul kliënte aan.
11.
(NORMAL SPEED)
geskiedenis
(NORMAL SPEED)
"history"
(NORMAL SPEED)
geskiedenis
(SLOW)
geskiedenis
(NORMAL SPEED)
"history"
(NORMAL SPEED)
Die geskiedenis in hierdie land is omvangryk.
(NORMAL SPEED)
"The history in this country is so extensive."
(SLOW)
Die geskiedenis in hierdie land is omvangryk.
12.
(NORMAL SPEED)
aardrykskunde
(NORMAL SPEED)
"geography"
(NORMAL SPEED)
aardrykskunde
(SLOW)
aardrykskunde
(NORMAL SPEED)
"geography"
(NORMAL SPEED)
Hy swot aardrykskunde, met sielkunde as 'n subveld.
(NORMAL SPEED)
"He is a geography major, with a minor in psychology."
(SLOW)
Hy swot aardrykskunde, met sielkunde as 'n subveld.
13.
(NORMAL SPEED)
winkel
(NORMAL SPEED)
"store"
(NORMAL SPEED)
winkel
(SLOW)
winkel
(NORMAL SPEED)
"store"
(NORMAL SPEED)
Die winkel het alles op uitverkoping.
(NORMAL SPEED)
"The store has everything on sale."
(SLOW)
Die winkel het alles op uitverkoping.
14.
(NORMAL SPEED)
mark
(NORMAL SPEED)
"market"
(NORMAL SPEED)
mark
(SLOW)
mark
(NORMAL SPEED)
"market"
(NORMAL SPEED)
Dit is die grootste mark.
(NORMAL SPEED)
"This is the biggest market."
(SLOW)
Dit is die grootste mark.
15.
(NORMAL SPEED)
prys
(NORMAL SPEED)
"price"
(NORMAL SPEED)
prys
(SLOW)
prys
(NORMAL SPEED)
"price"
(NORMAL SPEED)
Sluit hierdie prys sjampoe in?
(NORMAL SPEED)
"Does this price include shampoo?"
(SLOW)
Sluit hierdie prys sjampoe in?
16.
(NORMAL SPEED)
koepon
(NORMAL SPEED)
"coupon"
(NORMAL SPEED)
koepon
(SLOW)
koepon
(NORMAL SPEED)
"coupon"
(NORMAL SPEED)
Aangesien jy 'n geldige afslagkoepon het, hef ons slegs die helfte van die prys vir jou.
(NORMAL SPEED)
"As you have a valid discount coupon, we will only charge you half the price."
(SLOW)
Aangesien jy 'n geldige afslagkoepon het, hef ons slegs die helfte van die prys vir jou.
17.
(NORMAL SPEED)
gang
(NORMAL SPEED)
"aisle"
(NORMAL SPEED)
gang
(SLOW)
gang
(NORMAL SPEED)
"aisle"
(NORMAL SPEED)
Ek verkies 'n gang sitplek.
(NORMAL SPEED)
"I prefer an aisle seat."
(SLOW)
Ek verkies 'n gang sitplek.
18.
(NORMAL SPEED)
sak
(NORMAL SPEED)
"bag"
(NORMAL SPEED)
sak
(SLOW)
sak
(NORMAL SPEED)
"bag"
(NORMAL SPEED)
Die sak kos 500 euro.
(NORMAL SPEED)
"The bag costs 500 euro."
(SLOW)
Die sak kos 500 euro.
19.
(NORMAL SPEED)
foto
(NORMAL SPEED)
"photograph"
(NORMAL SPEED)
foto
(SLOW)
foto
(NORMAL SPEED)
"photograph"
(NORMAL SPEED)
Hy het een van sy fotos in groot formaat laat druk.
(NORMAL SPEED)
"He ordered a large size print of one of his photographs."
(SLOW)
Hy het een van sy fotos in groot formaat laat druk.
20.
(NORMAL SPEED)
gas koeldrank
(NORMAL SPEED)
"soda"
(NORMAL SPEED)
gas koeldrank
(SLOW)
gas koeldrank
(NORMAL SPEED)
"soda"
(NORMAL SPEED)
Gas koeldrank bevat baie suiker.
(NORMAL SPEED)
"Soda contains a lot of sugar."
(SLOW)
Gas koeldrank bevat baie suiker.
Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words.
See you next time!
Totsiens.

Comments

Hide