Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Die Dag van Versoening word oor die hele Suid Afrika gevier op 16 Desember.
Soos vele van die nasie se openbare vakansiedae was dit ingestel in 1994 na apartheid beëindig is, en alle Suid Afrikaners stemgeregtig geword het.
Suid Afrika het ʼn baie gewelddadige verlede met baie onbetroubare mense wat oor die dekades die mag gehad het. Die Dag van Versoening gaan oor die vestiging van 'n gevoel van kameraderie tussen die verskillende kulturele groepe wat soveel jare in onderwerping van ander gespandeer het.
Die openbare vakansiedag is daarop gemik om Suid Afrikaners te help vorentoe beweeg in hoop en versoening, verby die gebeure, na 'n meer positiewe toekoms.
16 Desember is ʼn aangrypende herinnering aan die verlede want die datum is dieselfde as vakansiedae wat deur twee van die hoof groepe in Suid Afrika gevier was voor die instelling van die Dag van Versoening.
Die Afrikaners het die 16de Desember gevier as Geloftedag ter herinnering aan 'n besondere gelofte van die Voortrekkers, op pad na 'n stryd op die dag in 1838.
Die Voortrekkers het ʼn minagtelike verhouding met die Zulus gehad, hulle het weggevlug van hulle om voor te berei vir 'n groot stryd oor 'n stuk land, wat die Voortrekkers in 'n bedrieglike stap van die Zulus wou afneem.
Die Voortrekkers het beloof om ʼn kerk op die grond te bou en ʼn vakansiedag in te stel as danksegging as hulle die geveg sou wen.
Minder as 500 Voortrekkers kon meer as 10 000 Zulus wat hulle aangeval het op 16 Desember 1838 verslaan, omdat hulle buskruit gehad het en die Zulus nie.
Terwyl net drie Voortrekkers gewond was in die slag het meer as 3 000 Zulus gesterf, dit sou later bekend wees as die slag van Bloedrivier.
Voor die instelling van die Dag van Versoening, het die Afrikaners die oprigting van die Afrikaanse Nasionale Kongres se Spies van die Nasie, die beheerliggaam se gewapende afdeling, in 1961, gevier.

Comments

Hide