Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Suid-Afrika is bekend vir baie dinge en Adventures with Elephants is een van hulle.
Die maatskappy bied baie sui generis (unieke) ervarings aan met betrekking tot olifante, insluitend Olifantrug-ritte, Olifant interaksies en Swem op die Olifante, plus aangemete aktiwiteite vir groepe.
Olifante is edel wesens wat resoek verdien en 'n omgewing soos dít van Suid-Afrika bied die perfekte plekke aan om die natuur van hierdie diere te verken, terwyl ons 'n paar interessante dinge oor hulle leer.
Adventures with Elephants is geleë omtrent 'n uur en 'n half se ry buite Pretoria op 'n natuurreservaat digby die Zebula Country Klub.
Die maatskappy bied 'n verskeidenheid van praktiese interaksies aan vir die opbouing van diegene wat deelneem.
Gidse leer avonturiers oor olifant anatomie, opleiding en intelligensie, terwyl hulle ook toegelaat word om elke deel van die olifant aan te raak en te voel om eerstehands te ervaar hoe 'n olifant se vel en verskillende liggaansdele voel, selfs die olifant se tong! Sommige dele van die olifant voel anders as ander, soos die feit dat die dier se maagvet nogal anders voel as sy sespak.
Die maatskappy bied ook olifantritte aan deur die Suid-Afrikaanse veld wat nie net meer eienskappe insluit van die olifante nie, maar ook meer oor die plant- en dierelewe wat deelnemers sal teëkom tydens hul ritte.
Om wydsbeen te wees op 'n olifant in die water is ook 'n verfrissende en onvergeetlike ervaring, want ryers kry die geleentheid om net te voel hoe lig die massiewe olifant is terwyl hy in die water is.

Comments

Hide