Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Top Excuses People Use to Put Off Learning Afrikaans
12 words
Word Image
Top Excuses People Use to Put Off Learning Afrikaans
12 words
Ek het nie genoeg tyd nie.
(s)
I do not have enough time.
Ek kan nie bekostig om vir 'n taalkursus te betaal nie.
(s)
I cannot afford to pay for a language course.
Ek het nie iemand om die taal mee te oefen nie.
(s)
I do not have anyone to practice the language with.
Ek is te oud om 'n nuwe taal te leer.
(s)
I am too old to learn a new language.
Ek het besef ek is in elk geval nie goed in tale nie.
(s)
I realized I am not good at languages anyway.
Ek is te skaam om die taal te praat.
(s)
I am too shy to speak the language.
Ek is bang om te probeer kommunikeer omdat ek te veel foute maak.
(s)
I am afraid to try to communicate because I make too many mistakes.
Ek het nog nie die beste leer tegniek gevind nie.
(s)
I have not found the best learning technique yet.
Almal praat Engels, so waarom probeer?
(s)
Everyone speaks English, so why bother?
Ek is seker ek sal nooit met die gepaste uitspraak kan praat nie.
(s)
I am sure I will never be able to speak with proper pronunciation.
Ek het dit voorheen probeer leer, maar nou sit ek vas.
(s)
I tried to learn it before, but now I am stuck.
Ek het 'n slegte geheue.
(s)
I have a bad memory.
0 Comments
Top