Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Top 10 Quotes About Language Learning
10 words
Word Image
Top 10 Quotes About Language Learning
10 words
'n Nuwe taal is 'n nuwe lewe.
(s)
A new language is a new life.
Die grense van my taal is die grense van my wรชreld.
(s)
The limits of my language are the limits of my world.
As jy met 'n man praat in 'n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop. As jy met hom praat in sy eie taal, gaan dit na sy hart.
(s)
If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. If you talk to him in his own language, that goes to his heart.
Om 'n ander taal te praat, is om 'n tweede siel te hรช.
(s)
To have another language is to possess a second soul.
Jy kan nooit 'n taal verstaan totdat jy ten minste twee verstaan nie.
(s)
You can never understand one language until you understand at least two.
'n Ander taal is 'n ander visie van die lewe.
(s)
A different language is a different vision of life.
'n Man wat twee tale praat is die waarde van twee mans.
(s)
A man who knows two languages is worth two men.
Jy leef 'n nuwe lewe vir elke nuwe taal wat jy praat. As jy net een taal ken, leef jy net een keer.
(s)
You live a new life for every new language you speak. If you know only one language, you live only once.
Kennis van tale is die poort na wysheid.
(s)
Knowledge of languages is the doorway to wisdom.
Die groot oplossing vir onkunde ... is die kennis van tale
(s)
The great remedy for ignorance ... is knowledge of languages
0 Comments
Top