Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Top 10 Quotes about Friendship
10 words
Word Image
Top 10 Quotes about Friendship
10 words
Die grootste geskenk van die lewe is vriendskap, en ek het dit ontvang.
(s)
The greatest gift of life is friendship, and I have received it.
Om met 'n vriend te loop in die donker is beter as om alleen te loop in die lig.
(s)
Walking with a friend in the dark is better than walking alone in the light.
'n Ware vriend is die een wat inloop wanneer die res van die wรชreld uitloop.
(s)
A real friend is one who walks in when the rest of the world walks out.
Vriende wys hulle liefde in tye van benoudheid nie in geluk nie.
(s)
Friends show their love in times of trouble, not in happiness.
Moenie agter my loop nie; ek sal dalk nie lei nie. Moenie voormy loop nie; ek sal dalk nie volg nie. Loop net langs my en wees my vriend.
(s)
Don't walk behind me; I may not lead. Don't walk in front of me; I may not follow. Just walk beside me and be my friend.
Daar is niks op hierdie aarde meer werd as ware vriendskap nie.
(s)
There is nothing on this earth more to be prized than true friendship.
'n vriend is iemand wat 'n totale vryheid gee om jouself te wees.
(s)
A friend is someone who gives you total freedom to be yourself.
Vriende is gebore, nie gemaak nie.
(s)
Friends are born, not made.
'n vriend is iemand wat jou ken en liefhet in dieselfde wyse.
(s)
A friend is one who knows you and loves you just the same.
My beste vriend is die iemand wat die beste in my uitbring.
(s)
My best friend is the one who brings out the best in me.
0 Comments
Top