Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Top 10 Inspirational Quotes
10 words
Word Image
Top 10 Inspirational Quotes
10 words
Hou altyd in gedagte dat jou eie resolusie om te slaag is meer belangrik as enige ander.
(s)
Always bear in mind that your own resolution to succeed is more important than any other.
Dit maak nie saak hoe stadig jy gaan nie solank jy net nie ophou nie.
(s)
It does not matter how slowly you go as long as you do not stop.
Wees die verandering wat jy wil sien in die wรชreld.
(s)
Be the change you want to see in the world.
Jy mis 100% van die skote wat jy nie neem nie.
(s)
You miss 100% of the shots you don't take.
Die grootste gevaar vir die meeste van ons is nie dat ons doel te hoog is nie en ons dit mis , maar dat dit te laag is en ons dit bereik.
(s)
The greatest danger for most of us is not that our aim is too high and we miss it, but that is it too low and we reach it.
Die beste tyd om 'n boom te plant was 20 jaar gelede. Die tweede beste tyd is nou.
(s)
The best time to plant a tree was 20 years ago. The second best time is now.
Jy kan nooit die oseaan oor steek totdat jy die moed het om sig van land te verloor nie.
(s)
You can never cross the ocean until you have the courage to lose sight of the shore.
Wat ook al die gedagtes van die mens kan opdink en glo, kan dit bereik word.
(s)
Whatever the mind of man can conceive and believe, it can achieve.
Daar is geen kortpaaie na enige plek die moeite werd nie.
(s)
There are no short cuts to any place worth going.
Geluk is nie iets wat jy voorberei nie. Dit kom uit jou eie aksies.
(s)
Happiness is not something readymade. It comes from your own actions.
0 Comments
Top