Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Talking About Your Plans
15 words
Word Image
Talking About Your Plans
15 words
Wat doen jy die naweek?
(e)
What are you doing this weekend?
Ek reis hierdie naweek.
(s)
I am traveling this weekend.
Ek is van plan om tuis te bly.
(s)
I am planning to stay at home.
Hierdie week is ek besig.
(s)
This week I am busy.
Ek is mรดre vry.
(s)
I am free tomorrow.
Kan ons dit herskeduleer?
(s)
Can we reschedule this?
Ek sal genoeg tyd hรช aan die einde van die maand.
(s)
I will have enough time at the end of the month.
Wanneer is die beste tyd wat jou pas?
(s)
When is the best time that suits you?
Ek is elke aand beskikbaar.
(s)
I am available every evening.
Ek moet dit vroegtydig beplan.
(s)
I need to plan this well in advance.
Is hierdie datum OK by jou?
(s)
Is this date OK with you?
Is jy beskikbaar op daardie dag?
(s)
Are you available on that day?
Kan ons dit so gou moontlik doen?
(s)
Can we do it as soon as possible?
Ons moet 'n ander datum vind
(s)
We need to find another date.
Ek kan dit nie op daardie dag doen nie.
(s)
I cannot do it on that day.
0 Comments
Top