Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Cooking Related Actions
17 words
Word Image
Cooking Related Actions
17 words
kook
(v)
boil
Die water kook.
The water is boiling.
verhit
(v)
reheat
Verhit die oorskietkos van vanaand se aandete.
Reheat the leftovers for dinner tonight.
sny
(v)
cut
braai
(v)
roast
My familie hou van gebraaide eend vir aandete.
My family likes to roast a duck for dinner.
braai
(v)
fry
voorberei
(v)
prepare
rooster
(v)
grill
Vanaand se hoof-maaltyd is geroosterde vis.
Tonight's main course is grilled fish.
bak
(v)
bake
maalvleis
(v)
mince
Maal die vleis, en sit dit in die sop.
Mince the meat, and put it in the soup.
kap
(v)
chop
Hy kap 'n ui op die snybord.
He cuts an onion on the chopping board.
meng
(v)
mix
Jy moet die meel met die water meng.
You need to mix the flour with water.
stoom
(v)
steam
Ek het die rys te veel gestoom.
I steamed the rice too much.
dien
(v)
serve
mikrogolf
(v)
microwave
Jy kan 'n hele aandete in die mikrogolf maak.
You can microwave an entire dinner in a short time.
roerbraai
(v)
stir-fry
Sit sesame-olie by en roer-braai dit.
Add sesame oil and stir-fry it.
soteer
(v)
sautรฉ
Wanneer ek vark maak, soteer ek dit in 'n pan.
When I make pork, I like to saute it in a pan.
braai
(v)
barbecue
Ons het verlede week gebraai.
We had a barbecue last week.
0 Comments
Top