Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Common Ways to Say Thank You
12 words
Word Image
Common Ways to Say Thank You
12 words
Dankie.
(s)
Thank you.
Dankie vir jou vriendelike woorde!
(s)
Thanks for your kind words!
Dankie dat julle gekom het vandag.
(s)
Thank you for coming today.
Dankie dat julle dit oorweeg.
(s)
Thank you for your consideration.
Dankie dat julle tyd saam ons spandeer het.
(s)
Thank you for spending time with us.
Onderwysers soos jy is nie maklik om te vind nie.
(s)
Teachers like you are not easy to find.
Baie dankie!
(p)
Thanks a lot!
Baie dankie dat jy geduldig is en my help om te verbeter.
(s)
Thank you for being patient and helping me improve.
Jy is die beste onderwyser ooit!
(s)
Youโ€™re the best teacher ever!
Dankie vir die geskenk.
(s)
Thank you for the gift.
Dit is baie gaaf van jou.
(e)
That's very kind of you.
Ek het so baie geleer te danke aan jou.
(s)
I have learned so much thanks to you.
0 Comments
Top