Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Break up quotes
14 words
Word Image
Break up quotes
14 words
Om saam met niemand te wees, is beter as om met die verkeerde een te wees.
(s)
Being with no one is better than being with the wrong one.
Op 'n sekere punt in jou lewe word jy bewus daarvan dat sommige mense in jou hart kan bly, maar nie in jou lewe nie.
(s)
At some point in your life, you will become aware that some people can stay in your heart but not in your life.
Jy kan nie met gebroke vlerke vlieg nie, en jy kan nie met 'n gebroke hart liefhรช nie
(s)
You cannot fly with broken wings, and you cannot love with a broken heart.
Hierdie liefde spel is gee en neem, maar jy het alles gevat!
(s)
This love game is give and take but you took everything!
Jy kan my nie vernietig nie.
(s)
You cannot destroy me.
Sterre kan nie sonder duisternis skyn nie.
(s)
Stars can't shine without darkness.
Soms val goeie dinge uitmekaar, so beter dinge kan saam val.
(s)
Sometimes good things fall apart, so better things can fall together.
Eendag gaan dit sin maak.
(s)
Someday it's going to make sense.
Ek hoop jy trap op 'n lego.
(s)
I hope you step on a lego.
Ek is in beheer van hoe ek voel, en vandag kies ek geluk.
(s)
I am in charge of how I feel, and today I am choosing happiness.
As iemand dom genoeg is om weg te loop, wees slim genoeg om hom of haar te laat gaan.
(s)
If someone is stupid enough to walk away, be smart enough to let him or her go.
Daar is 'n verskil tussen iets laat gaan en voorgee dat jy vergeet het.
(s)
There is a difference between letting go and pretending you have forgotten.
Soms moet jy vergeet wat jy voel en onthou wat jy verdien.
(s)
Sometimes you must forget what you feel and remember what you deserve.
Al wat ek ooit wou wees, was om jou alles te wees.
(s)
All I ever wanted was to be your everything.
0 Comments
Top