Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
15 Shopping Phrases. Exchanges, Refunds and Complaints!
15 words
Word Image
15 Shopping Phrases. Exchanges, Refunds and Complaints!
15 words
Kan ek 'n terugbetaling kry?
(s)
Can I have a refund?
Ek het die verkeerde grootte.
(s)
I got the wrong size.
Jy het vir my die verkeerde kleingeld gegee.
(s)
You gave me the wrong change.
Ek het nie 'n kwitansie nie.
(s)
I don't have the receipt.
Kan ek met 'n krediet kaart betaal?
(s)
Can I pay by a credit card?
Ek het die verkeerde kleur.
(s)
I got the wrong color.
Dit het 'n vlek hier.
(s)
It has a stain here.
Daar is skade hier.
(s)
It is damaged here.
Dit het 'n kraak hier.
(s)
It has a crack here.
Kan jy dit omruil vir 'n kleiner grootte?
(s)
Can you exchange it for a small size?
Kan jy dit omruil vir 'n meduim grootte asseblief?
(s)
Can you exchange it for a medium size?
Kan jy dit omruil vir 'n grooter grootte?
(s)
Can you exchange it for a large size?
Kan jy dit omruil vir 'n ekstra groot grootte?
(s)
Can you exchange it for an extra large size?
Can jy dit omruil vir 'n ander kleur?
(s)
Can you exchange it for another color?
Kan jy dit omruil vir 'n nuwe een?
(s)
Can you exchange it for a new one?
0 Comments
Top