Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Hi everybody, my name is Ingrid.
Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series!
This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans.
Ok! Let's get started! First is…
1.
(NORMAL SPEED)
superieure beampte
(NORMAL SPEED)
"superior"
(NORMAL SPEED)
superieure beampte
(SLOW)
superieure beampte
(NORMAL SPEED)
"superior"
(NORMAL SPEED)
My superieure beampte is baie kalm.
(NORMAL SPEED)
"My superior is very calm."
(SLOW)
My superieure beampte is baie kalm.
2.
(NORMAL SPEED)
besigheid
(NORMAL SPEED)
"company"
(NORMAL SPEED)
besigheid
(SLOW)
besigheid
(NORMAL SPEED)
"company"
(NORMAL SPEED)
Wat weet jy van die besigheid af?
(NORMAL SPEED)
"What do you know about this company?"
(SLOW)
Wat weet jy van die besigheid af?
3.
(NORMAL SPEED)
salaris
(NORMAL SPEED)
"salary"
(NORMAL SPEED)
salaris
(SLOW)
salaris
(NORMAL SPEED)
"salary"
(NORMAL SPEED)
Hoe hoog is jou salaris?
(NORMAL SPEED)
"How high is your salary?"
(SLOW)
Hoe hoog is jou salaris?
4.
(NORMAL SPEED)
radio
(NORMAL SPEED)
"radio"
(NORMAL SPEED)
radio
(SLOW)
radio
(NORMAL SPEED)
"radio"
(NORMAL SPEED)
Ek hou daarvan om na die radio te luister voor ek bed toe gaan.
(NORMAL SPEED)
"I like to listen to the radio before going to sleep."
(SLOW)
Ek hou daarvan om na die radio te luister voor ek bed toe gaan.
5.
(NORMAL SPEED)
televisie
(NORMAL SPEED)
"television"
(NORMAL SPEED)
televisie
(SLOW)
televisie
(NORMAL SPEED)
"television"
(NORMAL SPEED)
Ek hou nie daarvan om myself op televisie te sien nie.
(NORMAL SPEED)
"I don't like seeing myself on television."
(SLOW)
Ek hou nie daarvan om myself op televisie te sien nie.
6.
(NORMAL SPEED)
internet
(NORMAL SPEED)
"Internet"
(NORMAL SPEED)
internet
(SLOW)
internet
(NORMAL SPEED)
"Internet"
(NORMAL SPEED)
Ek adverteer my skilderye op die internet.
(NORMAL SPEED)
"I advertise my paintings on the Internet."
(SLOW)
Ek adverteer my skilderye op die internet.
7.
(NORMAL SPEED)
koerant
(NORMAL SPEED)
"newspaper"
(NORMAL SPEED)
koerant
(SLOW)
koerant
(NORMAL SPEED)
"newspaper"
(NORMAL SPEED)
Ek lees die koerant gedurende my middagete.
(NORMAL SPEED)
"I read the newspaper during my lunch break."
(SLOW)
Ek lees die koerant gedurende my middagete.
8.
(NORMAL SPEED)
nuuskanaal
(NORMAL SPEED)
"news channel"
(NORMAL SPEED)
nuuskanaal
(SLOW)
nuuskanaal
(NORMAL SPEED)
"news channel"
(NORMAL SPEED)
DIt is lekker om die nuus kanaal te luister in die aand.
(NORMAL SPEED)
"I turn on the news channel in the evening."
(SLOW)
DIt is lekker om die nuus kanaal te luister in die aand.
9.
(NORMAL SPEED)
musiekinstrument
(NORMAL SPEED)
"musical instrument"
(NORMAL SPEED)
musiekinstrument
(SLOW)
musiekinstrument
(NORMAL SPEED)
"musical instrument"
(NORMAL SPEED)
Kan jy 'n musiekinstrument speel?
(NORMAL SPEED)
"Can you play a musical instrument?"
(SLOW)
Kan jy 'n musiekinstrument speel?
10.
(NORMAL SPEED)
skildery
(NORMAL SPEED)
"painting"
(NORMAL SPEED)
skildery
(SLOW)
skildery
(NORMAL SPEED)
"painting"
(NORMAL SPEED)
In die museum hang daar baie skilderye.
(NORMAL SPEED)
"There are many paintings in the museum."
(SLOW)
In die museum hang daar baie skilderye.
11.
(NORMAL SPEED)
teater
(NORMAL SPEED)
"theater"
(NORMAL SPEED)
teater
(SLOW)
teater
(NORMAL SPEED)
"theater"
(NORMAL SPEED)
Dit is ‘n baie ou teater.
(NORMAL SPEED)
"That is a very old theater."
(SLOW)
Dit is ‘n baie ou teater.
12.
(NORMAL SPEED)
musiekblyspel
(NORMAL SPEED)
"musical"
(NORMAL SPEED)
musiekblyspel
(SLOW)
musiekblyspel
(NORMAL SPEED)
"musical"
(NORMAL SPEED)
Ek het kaartjies vir 'n musiekblyspel.
(NORMAL SPEED)
"I got tickets to a musical."
(SLOW)
Ek het kaartjies vir 'n musiekblyspel.
13.
(NORMAL SPEED)
opera
(NORMAL SPEED)
"opera"
(NORMAL SPEED)
opera
(SLOW)
opera
(NORMAL SPEED)
"opera"
(NORMAL SPEED)
Hy het my genooi na die opera.
(NORMAL SPEED)
"He invited me to go to the opera."
(SLOW)
Hy het my genooi na die opera.
14.
(NORMAL SPEED)
ontspan
(NORMAL SPEED)
"relax"
(NORMAL SPEED)
ontspan
(SLOW)
ontspan
(NORMAL SPEED)
"relax"
(NORMAL SPEED)
Bly by die huis en ontspan.
(NORMAL SPEED)
"Stay at home and relax."
(SLOW)
Bly by die huis en ontspan.
15.
(NORMAL SPEED)
witbord
(NORMAL SPEED)
"whiteboard"
(NORMAL SPEED)
witbord
(SLOW)
witbord
(NORMAL SPEED)
"whiteboard"
(NORMAL SPEED)
... 'n Witbord is 'n perfekte manier om iets visueel te demonstreer.
(NORMAL SPEED)
"A whiteboard is a perfect means to demonstrate something visually."
(SLOW)
... 'n Witbord is 'n perfekte manier om iets visueel te demonstreer.
16.
(NORMAL SPEED)
swartbord
(NORMAL SPEED)
"blackboard"
(NORMAL SPEED)
swartbord
(SLOW)
swartbord
(NORMAL SPEED)
"blackboard"
(NORMAL SPEED)
Die onderwyser skryf op die swartbord.
(NORMAL SPEED)
"The teacher writes on the blackboard."
(SLOW)
Die onderwyser skryf op die swartbord.
17.
(NORMAL SPEED)
toets
(NORMAL SPEED)
"test"
(NORMAL SPEED)
toets
(SLOW)
toets
(NORMAL SPEED)
"test"
(NORMAL SPEED)
Ek het 'n fout gemaak en die toets gedop.
(NORMAL SPEED)
"I made a mistake and failed the test."
(SLOW)
Ek het 'n fout gemaak en die toets gedop.
18.
(NORMAL SPEED)
handboek
(NORMAL SPEED)
"textbook"
(NORMAL SPEED)
handboek
(SLOW)
handboek
(NORMAL SPEED)
"textbook"
(NORMAL SPEED)
Die onderwyser lees ietsie baie interessant uit die handboek uit.
(NORMAL SPEED)
"The teacher reads something very interesting out of the textbook."
(SLOW)
Die onderwyser lees ietsie baie interessant uit die handboek uit.
19.
(NORMAL SPEED)
voorkant
(NORMAL SPEED)
"front"
(NORMAL SPEED)
voorkant
(SLOW)
voorkant
(NORMAL SPEED)
"front"
(NORMAL SPEED)
Ek hoop jy het opgelet na die nuwe tekenbord op die voorkant van die gebou.
(NORMAL SPEED)
"I hope you notice the new sign in front of the building."
(SLOW)
Ek hoop jy het opgelet na die nuwe tekenbord op die voorkant van die gebou.
20.
(NORMAL SPEED)
werk
(NORMAL SPEED)
"job"
(NORMAL SPEED)
werk
(SLOW)
werk
(NORMAL SPEED)
"job"
(NORMAL SPEED)
Die taal is nuttig vir my werk.
(NORMAL SPEED)
"The language is useful for my job."
(SLOW)
Die taal is nuttig vir my werk.
Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words.
See you next time!
Totsiens.

Comments

Hide