Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Charlize Theron is 'n aktrise, mode-model en vervaardiger wat gebore is in Suid-Afrika.
Aan die begin van haar loopbaan, het Theron daarna gestreef om 'n danseres te word, maar op die ouderdom van sestien het sy 'n modelkontrak gekry in 'n plaaslike kompetisie.
Nadat sy 'n jaar spandeer het om te reis deur Europa as 'n model, het sy saam met haar ma verhuis na New York City, asook Miami Florida.
Sy het opleiding ontvang as 'n balletdanseres in New York totdat sy haar knie beseer het, wat 'n einde gemaak het aan die moontlikheid dat sy 'n professionele danseres kon word.
Theron het verval in 'n diep depressie toe sy besef het dat sy nie langer kon dans nie.
Haar ma het haar aangespoor om uit te werk wat om volgende te doen deur haar te vertel dat, as sy nie kon uitwerk wat sy wou doen aangesien sy nie langer kan dans nie, sy bloot na Suid-Afrika moes terugkeer om nukkerig te wees.
Theron het haar begin gekry op 'n baie onkonvensionele en verrassende manier.
Nadat sy Los Angeles toe gevlieg het om 'n akteursloopbaan te onderneem, is sy bank toe om 'n tjek klein te maak wat haar ma vir haar gestuur het om te help met die betaal van die huur.
Die bankkassier verwerp haar poging om die tjek klein te maak en sy het begin skreeu op die kassier.
John Crosby, a talent agent, was in die ry agter haar en het vir haar sy kaart gegee.
Naderhand het hy haar voorgestel aan rolverdelingsagente, maar sy het hom gou in die pad gesteek, want sy het nie gehou van die draaiboeke wat hy vir haar gestuur het nie.
Sy het haar filmdebuut gemaak in 1995 in 'n nie-pratende rol in Children of the Corn III: Urban Harvest.
Sedertdien het sy verskyn in 'n lang lys van groot rolprente, insluitend Monster, waarvoor sy toejuigings gekry het vir haar uitbeelding van Aileen Wuornos, 'n reeksmoordenares.

Comments

Hide