Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Nelson Mandela was Suid-Afrika se eerste swart president, asook die eerste president na die beëindiging van apartheid en die eerste president verkies daar in 'n volkome demokratiese verkiesing.
Hy het gedien vanaf 1994 tot 1999.
Hy was ook 'n apartheid afskaffer en 'n sleutelfiguur in die stryd om afsondering te beëindig in Suid-Afrika.
Omdat hy die eerste post-apartheid president was, was sy administrasie se taak die afbreek van die stelsel wat rassisme ingestel het en die bevordering van versoening onder die rasse.
Die stryd om apartheid te beëindig het dekades geduur en alhoewel Mandela eers vreedsame protes van die bewind gesteun het, was hy later mede-stigter van die militante vleuel van die African National Congress in 1961.
In dieselfde jaar het hy 'n ondermynings-kruistog gelei teen die regering, maar is die volgende jaar gearresteer.
Hy is skuldig bevind op aanklagte van sameswering om die regering omver te werp en veroordeel tot lewenslange tronkstraf tydens die Rivonia Verhoor.
Mandela het byna dertig jaar spandeer in die gevangenis, eerstens op Robbeneiland.
Later is hy geskuif na Pollsmoor Gevangenis en toe weer na Victor Verster Gevangenis.
Groepe van regoor die wêreld het druk uitgeoefen dat hy vrygelaat word uit die tronk en dit het uiteindelik gebeur in 1990 toe burgerlike onrus in Suid-Afrika toegeneem het.
Hy het meegedoen aan die gesprekke met President F.W. de Klerk om apartheid uit te wis en die opstel van veelrassige verkiesings, wat uiteindelik plaasgevind het in 1994.
As kandidaat vir die African National Congress (ANC), is Mandela verkies in die amp.
Tydens sy administrasie, het hy ook die Government of National Unity (Regering van Nasionale Eenheid) gelei, wat 'n nuwe grondwet gepropageer het vir die land.

Comments

Hide