Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Suid Afrikaners vier Kersdag op 25 Desember, dieselfde dag wat meeste nasies oor die hele wêreld dit ook vier.
Hulle is geneig om die tradisies van Europa, wat die oprigting van kersbome en versierings binne huis en in openbare plekke insluit, en soms geskenke uit te ruil, te volg.
Behalwe, Afrika is in die algemeen teenstrydig met Europa omdat hulle die vakansie minder kommersieel maak as Europa.
Nie almal is geseënd genoeg om geskenke te kan gee nie, in landelike gemeenskappe is daar nie veel winkels om by te koop nie.
As families geskenke uitruil is dit gewoonlik dinge soos kerk klere, boeke vir skool, materiaal, seep, kerse of ander nuttige dinge.
Suid Afrikaners oefen ook die tradisie uit van Kersvader of Vader Kersfees wat huise besoek.
In sommige maniere is Kersvieringe in Afrika die teenoorgestelde van wat Kersvieringe in Amerika en Europa geword het.
Afrikaners fokus gewoonlik meer op die godsdienstige deel van die vakansie, die geboorte van Jesus, en volg die argetipe van tradisionele Kersvieringe van die vorige eeue.
In ander manier viere Suid Afrikaners kersfees baie dieselfde soos die res van die wêreld, hulle sing soms Kersliedere en kuier saam familie.
Hulle eet ook graag groot maaltye met gebraaide vleis en ander lekkernye van die seisoen.
Bokke is een van die mees populêre vorme van vleis wat gebraai word vir Kersfees etes in sommige dele van Afrika.
Dit is ook baie algemeen vir gesinne in Suid Afrika om op die strand te braai vir Kersfees omdat die son gewoonlik baie warm is die tyd van die jaar.
Malvapoeding en maalvleis pasteie word dikwels bedien om die res van die ete aan te vul.

Comments

Hide