Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Suid Afrika vier Nasionale Vrouedag op 9 Augustus.
Dit is 'n dag om vroue te prys vir hulle bydraes tot die geveg in die stryd teen die apartheidsregering.
Hierdie datum herdenk dieselfde dag in 1956 toe vroue van alle rasse byeengekom het om te sê dat die paswette ʼn vervloeking was en afgeskaf moes word deur na die Uniegebou in Pretoria te marsjeer.
Hierdie wette het vereis dat Suid Afrikaners wat as “swart” geklassifiseer was 'n interne paspoort moes dra, orals waar hulle gegaan het.
Oor die 20 000 vroue het deelgeneem in die optog na die Uniegebou om wetgewers te vermaan en te eis dat hulle die paswette wat swart mense verstoot het deur segregasie, af te skaf.
Die vroue het hope vol petisies met meer as 100 000 handtekening na die destyds Eerste Minister J.G. geneem.
Hulle het na Strijdom se kantoor gestap en daar het hulle heeltemal stil gestaan vir 30 minute, waar hulle onwrikbaar aandag geëis het en ook ʼn edik van die wetmakers geëis het om die paswette te herroep, maar dit het nie gebeur tot dekades later.
Daar was ook ʼn protes lied geskryf vir die aangeleentheid met die titel "Now You have touched the Women, You have Struck a Rock." (Nou dat jy die Vroue aangeraak het, het jy ʼn Rots getref) Die titel van die liedjie het 'n simbool geword van die krag en moed van vroue in Suid Afrika.
Nasionale Vrouedag was offisieel ingestel as 'n vakansiedag in 1994, die jaar wat Suid-Afrika sy eerste ware demokraties verkiesing gehad het waar almal toegelaat was om te stem.
Nelson Mandela was verkies as die nasie se eerste swart president, wat 'n einde gemaak het aan die despotisme wat die Suid Afrikaanse regering voorheen geteister het.

Comments

Hide