Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Vryheidsdag is ʼn publieke vakansiedag wat op 27 April gevier word in Suid Afrika.
Die vakansie vier die heel eerste demokratiese verkiesing wat gehou is in 1994 nadat apartheid beëindig is.
Nelson Mandela was in 1994 verkies as die eerste swart leier van Suid Afrika en die eerste president na die einde van apartheid.
Hy was gerespekteer omdat hy gelei het met eerlikheid.
Vryheidsdag vieringe verskil van jaar tot jaar, maar baie aktiwiteite fokus op die kunste.
Ander Vryheidsdag gebeure sluit groot sport gebeurtenisse en feeste in.
Die 1994 verkiesings was belangrik omdat dit die eerste verkiesings was waarin alle Suid Afrikaaners 18 jaar of ouer, maak nie saak wat hulle ras was nie, toegelaat was om te stem.
Selfs uitheemse inwoners van Suid Afrika was toegelaat om te stem in die verkiesing.
In vorige jare, terwyl apartheid nog in werking was, was enige iemand wat nie wit was nie gekonfronteer met beperkings.
Vryheidsdag herken ook die Suid Afrikaanse grondwet, wat baie erken as een van die wêreld se mees ontwikkelde handveste.
Miljoene mense het op 27 April 1994 in die lyn gestaan om te stem.
Die verkiesings het drie dae gehou en byna 20 miljoen stemme is getel terwyl 193 081 stemme verwerp was as ongeldig.
Die Afrikaanse Nasionale Kongres (ANC) het 62 persent van die stemme gewen.
Die party het saam met die Nasionale Party en die Inkhata Vryhyeidsparty die nuwe Nasionale Vergadering gevorm, die beheerliggaam se eerste taak was om Nelson Mandela te verkies as president.
Suid Afrikaanse Heidene vier ook Heidense Vryheidsdag op 27 April tot eer van die natuur se seisoene en siklusse.

Comments

Hide