Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Hluhluwe-Imfolozi Park het tot hitherto bekend gestaan as die Hluhluwe-Umfolozi Wildreservaat en dis Afrika se oudste amptelike verklaarde Wildreservaat.
Dis ook die enigste park wat bestuur word deur die regering in KwaZulu-Natal wat die tuiste is van alles waarna in Afrika verwys word as die "Groot Vyf" wilde diere: die Afrika-leeu, die Afrika-luiperd, die Afrika-olifant en die Kaapse buffel en die Wit of Swart renoster.
In die geheel, het wetenskaplikes 86 spesiale dierspesies daar geïdentifiseer, insluitende die Nyl-krokodil, die gevlekte hiëna, die blouwildebees en die gewone vlakvark, tussen 'n magdom ander.
Hluhluwe-Imfolozi het ook die wêreld se grootste bevolkingstal witrenosters danksy bewaringsinisiatiewe wat daar is.
Die Renoster Vang Eenheid is geakkrediteer met die redding van die renoster.
Renosterbewaring en teling het begin in die park, want spesialiste het daaraan gewerk om hulle terug te bring van die randjie van uitsterf.
Daar was minder as 20 renosters regoor die wêreld in 1900 en nou is daar meer as 10,000 van hulle danksy Operasie Renoster, wat geloods is in die park en uitgevier is gedurende die 1950's en 1960's.
Die park is in die middel van die twee Umfolozi Riviere by hul punt van skeiding waar hulle die Swart- en Wit Umfolozi word.
Topografies hou die Hluhluwe-Imfolozi Park alles van laagliggende gebiede in die rivierbeddens van die Umfolozi Riviere tot die steil heuwels met spelonkagtige bergklowe.
Die oorheersende habitat binne die park is die grasvlakte, maat daar is ook 'n paar beboste gebiede.
n Groot gedeelte van die park is heuwelagtig, alhoewel die noordelike deel daarvan rotsagtiger is.

Comments

Hide