Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Die Wildekus is deel van die Oos-Kaap provinsie in Suid-Afrika wat strek van Oos-Londen tot aan die rand van KwaZulu-Natal.
Baie beroemde Suid-Afrikaners is gebore in die Wildekus, insluitend Thabo Mbeki en Nelson Mandela.
Die Wildekus is waar 'n eindelose aantal riviere hul aansluitings het en uitstort in die see in.
Die suidelike deel van die gebied word gekenmerk deur kleiner koppies en meer ontwikkelde riviere met wyer vloedvlaktes.
Alhoewel, die noordelike kant is meer ongelyk en vertoon jonger riviere wat hul pad kronkel deur hoë skuinstes en eindig waar dit uitstort oor klipbanke in neerstortende watervalle, soos Waterfall Bluff.
Die Wildekus het ook verskeie breë oop strande en kleiner sanderige baaitjies by die mond van 'n paar van die groter riviere, soos die Mbashe en die Kei.
Sommige van die kleiner riviere wat leeg loop in die Wildekus, het baie minder aanslikking in vergelyking met die groter riviere.
Bo en behalwe die vele riviermonde is daar ook volop landhoofde, tregtermondingd en baaie, alhoewel die meeste van die oewers langs die Wildekus oorheersend is.
Ongeveer die helfte van die streek is bebos en bevat baie verskillende vreemde spesies wat nog nêrens voorheen ontdek is nie, veral in Mkambati en Umtamvuna.
Wetenskaplikes het ontdek dat ongeveer 900 gras- en woudspesies uit die streek het een of ander waarde, hetsy homeopaties, tradisioneel of kommersieël.
Alhoewel toerisme geïdentifiseer is as 'n baie belangrike ekonomiese aktiwiteit vir die Wildekus as gevolg van sy rustigheid en aangename estetika, is daar nie veel gedoen om die bedryf op te bou nie, as gevolg van regerings- en omgewingsprobleme.

Comments

Hide