Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Blyderivier Canyon, ook bekend as die Motlatse Canyon Provinsiale Natuurreservaat, is in die oostelike deel van Mpumalanga provinsie in Suid-Afrika.
Dit lê binne die platorand-gebied van die Drakensberge.
Onder die platorand is die Mapulaneng woud en na die ooste is die Mariepskop en Klaserie Waterval Natuurreservate.
Alhoewel, die Blyderivier Canyon is oorweeg vir 'n nasionale park klassifikasie, maar net as die bosbou-bedrywighede in aangrensende gebiede gestaak word en daardie gebiede aangeheg word.
Een van die mees sensasionele trekpleisters na die Blyderivier Canyon Natuurreservaat is die Bourke's Luck kolkgate, wat sit by die Blyde – Treur Rivier samevloeiing aan die westekant van die reservaat.
Die geologiese verskynsel is gevorm deur langdurige kolke in die Treurrivier.
Daardie kolke het erosie veroorsaak, wat gelei het tot die formasies.
Daar is brûe wat voetgangers in staat stel om die kolkgate te sien, sowel as die afwaartse skeur van die bergwande bokant hulle.
Nog 'n gewilde bestemming in Blyderivier Canyon is God's Window. Dit gee 'n pragtige uitsig oor die platorand en is geleë aan die suidelike uiterste punt van die natuurreservaat.
Die plek het sy naam verdien as gevolg van die estetika van die uitsig wat so wonderlik is.
Daar is ook 'n vierkantige rots ver terug van die plek op 'n privaatplaas.
Steengroefwerk en boomplantasie boerdery het die rots se vorm veroorsaak, wat soos 'n venster lyk.
Alhoewel die rots eens op 'n tyd die werklike ligging van God's Window, het regeringsamptenare die terrein geskuif na die rand van die platorand waar daar nou 'n parkeerarea is en 'n platform om die pragtige omgewing te besigtig.

Comments

Hide