Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
15+ Love Phrases for Valentineโ€™s Day
19 words
Word Image
15+ Love Phrases for Valentineโ€™s Day
19 words
Jy beteken so baie vir my.
(s)
You mean so much to me.
Sal jy my Valentine wees?
(s)
Will you be my Valentine?
Jy is so pragtig.
(s)
You're so beautiful.
Ek dink aan jou as meer as 'n vriend.
(s)
I think of you as more than a friend.
'n Honderd harte sou te min wees om al my liefde vir jou dra.
(s)
A hundred hearts would be too few to carry all my love for you.
Liefde is net liefde. Dit kan nooit verduidelik word nie.
(s)
Love is just love. It can never be explained.
Jy is so aantreklik.
(s)
You're so handsome.
Ek hou van jou.
(s)
I've got a crush on you.
Jy maak dat ek 'n beter man wil wees.
(s)
You make me want to be a better man.
Laat als wat jy doen in liefde geskied.
(s)
Let all that you do be done in love.
Jy is my sonskyn, my liefde.
(s)
You are my sunshine, my love.
Woorde kan nie my liefde vir jou beskryf nie.
(s)
Words can't describe my love for you.
Ons is bedoel om saam te wees.
(s)
We were meant to be together.
As jy oor iemand gedink het, terwyl jy die gelees het, is jy beslis verlief.
(s)
If you were thinking about someone while reading this, you're definitely in love.
Jou glimlag is pragtig.
(e)
Your smile is beautiful.
Jy lyk pragtig.
(e)
You look gorgeous.
Ek het jou lief.
(e)
I love you.
Wil jy saam met my uitgaan vir 'n ete?
(s)
Would you like to go out to dinner with me?
Jy is so oulik.
(s)
You are so cute.
0 Comments
Top