Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
What's Your Number One Reason for Learning a Language?
15 words
Word Image
What's Your Number One Reason for Learning a Language?
15 words
Dit is 'n pragtige taal!
(s)
It's a beautiful language!
My familie kom van 'n plek waar die taal gepraat word.
(s)
My family comes from a place where the language is spoken.
Ek hou van die kultuur en die mense wat die taal praat.
(s)
I love the culture and the people who speak the language.
Ek is net mal daaroor om nuwer tale te leer!
(s)
I just love learning languages!
Die taal is nuttig vir my werk.
(s)
The language is useful for my job.
Ek woon in 'n land wat die taal praat.
(s)
I live in a country that speaks the language.
Ek wil my gedagtes oop maak en meer internasionaal wees.
(s)
I want to open my mind and become more international.
Ek wil my gunsteling liedjies, films en TV-programme verstaan.
(s)
I want to understand my favorite songs, movies and TV shows.
Ek is lief vir reis!
(s)
I love traveling!
Dit is 'n belangrike deel van my geloof.
(s)
It's an important part of my religion.
Dit is deel van my universiteitstudies.
(s)
It's part of my university studies.
Dit is my stokperdjie.
(s)
It's my hobby.
Ek woon langs 'n land wat die taal praat.
(s)
I live next to a country speaking that language.
Ek leer die taal om iemand te beรฏndruk.
(s)
I am learning the language to impress someone.
Ek wil met my eggenoot se familie praat in hul eie taal.
(s)
I want to speak to my partner's family in their language.
0 Comments
Top