Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Must-know Math Words and Phrases
20 words
Word Image
Must-know Math Words and Phrases
20 words
wiskunde
(n)
math
My gunsteling vak op skool is wiskunde.
My favorite subject in school is math.
nommer
(n)
number
Die getalle 11 en 17 is albei priemgetalle.
The numbers 11 and 17 are both prime numbers.
onewe
(a)
odd
Die nommer 11 is 'n voorbeeld van 'n onewe getal.
The number 11 is an example of an odd number.
ewe
(a)
even
Die nommer 8 is 'n voorbeeld van 'n ewe getal.
The number 8 is an example of an even number.
plus
(n)
plus
Een plus een is twee.
One plus one is two.
minus
(n)
minus
Agt minus een is sewe.
Eight minus one is seven.
keer
(n)
times
Drie maal drie is nege.
Three times three is nine.
deel
(v)
divide
Tien gedeel deur twee is vyf.
Ten divided by two is five.
gelyk
(v)
equal
Vyf plus vyf is tien.
Five plus five equals ten.
punt
(n)
point
een punt nul drie
one point zero three
persent
(n)
percent
Vyftig persent van twaalf is ses.
Fifty percent of twelve is six.
res
(n)
remainder
As jy veertien deur drie deel, is die kwosiรซnt vier met 'n res van twee.
If you divide fourteen by three, the quotient is four with a remainder of two.
formule
(n)
formula
Ken jy die formule vir die volume van 'n sfeer?
Do you know the formula for the volume of a sphere?
vergelyking
(n)
equation
Die student het die vergelyking opgelos.
The student solved the equation.
veranderlike
(n)
variable
In wiskunde probleme, is die veranderlikes gewoonlik voorgestel deur die letters "x" en "y".
In math problems, the variables are usually represented by the letters "x" and "y."
oplossing
(n)
solution
As ons die vergelyking vereenvoudig is die oplossing voor die hand liggend.
If we simplify the equation, the solution is obvious.
funksie
(n)
function
'n Funksie verteenwoordig die verhouding tussen twee veranderlikes.
A function represents the relationship between two variables.
bereken
(v)
calculate
Kan jy die koste van die kruideniersware bereken?
Can you calculate the cost of the groceries?
vierde
(n)
fourth
Wanneer vyf en sewentig persent omskep word in 'n breuk, word dit driekwart.
When converted into a fraction, seventy-five percent becomes three-fourths.
helfte
(n)
half
Die resep het vir een en 'n half teelepels suiker gevra.
The recipe called for one and a half teaspoons of sugar.
0 Comments
Top