Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
How do you motivate yourself when learning a language?
15 words
Word Image
How do you motivate yourself when learning a language?
15 words
Om in plekke te wees waar mense die taal praat is 'n groot motivering.
(s)
Being in places where people speak the language is great motivation.
Ek hou daarvan om snaakse woorde in die taal wat ek leer te vind!
(s)
I like to find funny words in the language I am learning!
Ek maak vriende met mense wat daardie spesifieke taal praat.
(s)
I make friends with people who speak that language.
Om te luister na die liedjies in die taal moedig my aan om te werk om hulle te verstaan!
(s)
Listening to songs in the language encourages me to work to understand them!
Ek probeer om boeke, koerante en webwerwe te lees in daardie taal. Dit maak dit meer werklik lyk !
(s)
I try to read books, newspapers and websites in that language. It makes it seem more real!
Ek verander die maniere waarop ek studeer gereeld sodat dit nie vervelig word nie!
(s)
I change the ways I study frequently so it doesn't get boring!
Ek kyk films en TV-programme en geniet die gevoel as ek 'n woord of 'n sin kan verstaan.
(s)
I watch movies and TV shows and enjoy the feeling when I can understand a word or a sentence.
Ek dink dat eendag ek daardie land sal besoek of daar bly!
(s)
I imagine that one day I will visit or live in that country!
Om te praat met moedertaal sprekers van die taal is 'n goeie oefening en motivering!
(s)
Talking with native speakers of the language is great practice and motivation!
Ek studeer ander aspekte van die kultuur ook, wat dit meer belonend maak om die taal te studeer.
(s)
I study other aspects of the culture too, which makes it more rewarding to study the language.
Stel jou voor dat jy met almal in die wêreld kon praat. Jy sal die vryheid om orals te gaan, enige iets te doen, enige iemand te ontmoet! Dit is 'n groot motiveerding.
(s)
Imagine that you could speak to everyone in the world. You would have freedom to go anywhere, do anything, meet anyone! It's a great motivator.
Ek geniet om te bestel by restuarante deur die taal te gebruik van die lande wat ek oor leer!
(s)
I enjoy using the language to order at restaurants from the countries I am learning about!
Maak leer pret! As jy verveeld is met wat jy doen, vind 'n ander manier om dit te doen!
(s)
Make learning fun! If you are bored by what you are doing, find another way to do it!
Ek stel altyd 'n konkrete doel vir taal leer vir die toekoms. Bereikbare doelwitte is 'n groot motiveerding!
(s)
I always set a concrete language goal for the future. Achievable goals are a great motivator!
Kyk YouTube-video's van ander mense wat suksesvol was om die taal te leer. Dit sal regtig jou inspireer om te studeer!
(s)
Watch YouTube videos of other people who have successfully learned the language. This will really inspire you to study!
0 Comments
Top