Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
12 Phrases You Can Use on April Fool's Day
12 words
Word Image
12 Phrases You Can Use on April Fool's Day
12 words
Alle klasse vir vandag is gekanselleer.
(s)
All classes for today got canceled.
Ek is jammer, maar ek het nounet jou gunsteling bril gebreek.
(s)
I'm sorry, but I've just broken your favorite pair of glasses.
Iemand het nounet jou motor getref.
(s)
Someone has just hit your car.
Jy het 'n gratis kaartjie gewen.
(s)
You won a free ticket.
Dankie vir jou liefdes brief vanoggend. Ek sou nooit jou gevoelens kon raai nie.
(n)
Thank you for your love letter this morning. I never could have guessed your feelings.
Ek het gesien hoe hulle jou kar insleep.
(s)
I saw your car being towed.
Hulle is gee gratis geskenk kaarte weg voor die gebou.
(s)
They're giving away free gift cards in front of the building.
Ek gaan trou.
(s)
Iโ€™m getting married.
'n Aantreklike man wag vir jou buite.
(s)
A handsome guy is waiting for you outside.
Kan jy met die trappe agkom? Ek het iets spesiaal vir jou.
(s)
Can you come downstairs? I have something special for you.
'n Pragtige vrou het my gevra om hierdie telefoonnommer aan jou gee.
(s)
A beautiful lady asked me to give this phone number to you.
1ste April
(p)
April 1st
0 Comments
Top